Florida Friebus

Florida Friebus
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1909-10-10)10 Oktober 1909
Sterfte 27 Mei 1988 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1929–1978
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Florida Friebus (10 Oktober 1909 – 27 Mei 1988) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Lights Out (1946), The Many Loves of Dobie Gillis (1959), Mary Tyler Moore (1970), en The Bob Newhart Show (1972).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne